Rietfontein, Noord-Kaap

Rietfontein
Rietfontein is in Noord-Kaap
Rietfontein
Rietfontein
 Rietfontein se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 26°44′0″S 20°2′0″O / 26.73333°S 20.03333°O / -26.73333; 20.03333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitDawid Kruiper
Oppervlak
 • Totaal1,80 km2 (0,69 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 293
 • Digtheid1 274/km2 (3 300/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.5%%
 • Indiërs/Asiërs1.0%
 • Bruin mense92.5%
 • Swart mense5.6%
 • Ander0.3%%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.5%
 • Gebaretaal 1.4%
 • Tswana 1.0%
 • Engels 1.0%
 • Ander 1.1%

Rietfontein is 'n dorp in die Noord-Kaap en 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië. Hier is ook 'n sendingstasie van die NG Kerk. Die grenspos is daagliks oop van 08:00 tot 16:30. Daar is verskeie panne in die omgewing, soos Hakskeenpan, Uitsakpan en Koppieskraalpan.

Die sendingstasie Rietfontein, wat in Khoikhoi bekendstaan as Aakaap, is in 1801 deur William Anderson (1769–1852) en Johannes Jacobus Kicherer (1775–1825) van die Londense Sendinggenootskap gestig. Rietfontein is 'n vertaling van die Khoikhoi-naam, wat bestaan uit a (riet) en /ab (poel of fontein).

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Rietfontein". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy